Hoe plaas ek 'n bestelling?
1. Bestaande rekeninghouers, gebruik epos adres / gebruikersnaam wat op vorige stelsel van 2026 geregistreer is, om in te teken. 2. Druk "Wagwoord vergeet", volg die nodige stappe. 3. Maak seker dat die leerders se name en grade korrek is vir 2027. 4. Druk "Plaas bestelling", kies leerder. 5. Druk "Kies items", kies die nodige items. 6. Druk "Kontroleer bestelling". 7. Druk "Gaan voort na betaling". 8. Kies versendingsmetode.